Besproeiing
Ons bied volledig geïntegreerde oplossings om u werksaamhede te verbeter – soos toonaangewende spilpuntbesproeiing-stelsels en die wêreld se enigste wolkgebaseerde, eksterne besproeiingsbestuurhulpmiddel.
Infrastruktuur
Ons help ons wêreld om te floreer deur slimmer, meer buigsame infrastruktuuroplossings te bied, gerugsteun deur ons internasionale kundigheid en die hoogste gehalte padveiligheid-produkte.
Ons los die wêreld se probleme op, van landbou tot padveiligheid.
Lindsay is al vir meer as 50 jaar lank ’n wêreldleier op die gebied van besproeiing en infrastruktuur. Ons brei elke dag die potensiaal van werksaamhede regoor die wêreld uit ter wille van ’n veiliger, meer volhoubare toekoms vir ons almal.
Jongste nuus
Konfigureer ’n beter Golden Gate-brug.
Toe een van die wêreld se besigste brûe ’n beter, veiliger manier moes vind om verkeer te laat vloei, het Road Zipper met hulle saamgewerk vir ’n ideale oplossing. Lees meer oor ons buigsame benadering en perfekte installasie.
Ons ondersteun en beskerm ons ontwikkelende wêreld.
Lindsay se Volhoubaarheidshoogtepunt-verslag 2019 dek die belangrikste omgewings-, maatskaplike en bestuurs- (environmental, social and governance, ESG) onderwerpe vir alle entiteite in ons finansiële state.