FieldNET Pivot Watch™
Monitor enige spilpunt, te eniger tyd, te enige plek.
FieldNET Pivot Watch is ’n deurbraak vir afstandsmonitering wat produsente en hul agronomiese adviseurs in staat stel om enige spilpunt vanaf enige plek dop te hou. Ontvang intyds rapportering oor die teenwoordigheid van water, huidige posisie, status, rigting en snelheid. Dit dra alles by tot beter ingeligte, meer winsgewende besproeiingsbesluite.
Wat maak FieldNET Pivot Watch perfek vir elke landery?
Oorkruis-stelselversoenbaar
Maklik om aan die eindpunt van enige spilpunt te monteer, ongeag ouderdom of handelsmerk, hetsy elektries of hidroulies.
Intydse stelselbywerkings
Sigbaarheid op u spilpunt 24/7, 365 dae per jaar. Kritieke waarskuwings oor prestasieprobleme en -geleenthede lei tot beter ingeligte besluite oor besproeiingskedules.
Eenvoudige selfinstallering
Maak maklike selfdoen-installering moontlik – heg eenvoudig aan die spanpyp aan, sonder enige elektriese verbinding met die spilpunt-punt.
Kostedoeltreffend
Ultra lae pryspunt, sodat u u hulpbronne doeltreffender kan toewys.
Sonkragaangedrewe
Sonkragtegnologie laat die batterypak sélf laai, vir sigbaarheid 24 uur van die dag, met min tot geen onderhoud vereis en ’n verminderde koolstofspoor.
Verkry selfs beter besproeiingsbestuur.
Ons bekroonde FieldNET Advisor™-oplossing vir besproeiingskedulering bied geoutomatiseerde, wetenskaplik gefundeerde aanbevelings om te bepaal wanneer, waar en hoeveel om te besproei. Dit dra by tot optimale doeltreffendheid en meer tyd en geld bespaar!
Vind u naaste handelaar.
U plaaslike Lindsay-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsprodukte en -dienste u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.