IM3000- magnetiese vloeimeter

 

Haal die raaiwerk uit waterverbruik.

In die lig daarvan dat al hoe meer plaaslike regulasies vereis dat produsente waterverbruik moet beperk en oor rapporteer, bied magnetiese vloeimeters akkurate, betroubare en instandhoudingsvrye monitering. Boonop kan hierdie kostedoeltreffende opsie help om waterbestuur-besluite te verbeter – dit bespaar tyd, energie, geld en water.

 
Haal die raaiwerk uit waterverbruik.
 

Eksklusiewe opsie binne-in stygleiding.

Terwyl die in-lyn-vloeimeter bewese akkuraatheid en gemak bied, is die in-stygleiding-meter met die spilpunt geïntegreer, wat die akkuraatste lesings op die mark moontlik maak. Kontak u plaaslike handelaar vir meer inligting oor in-stygleiding- magnetiese vloeimeters.

 
Eksklusiewe opsie binne-in stygleiding.
Vind u naaste handelaar.

Vind u naaste handelaar.

U plaaslike Lindsay-handelaar is altyd daar om te help bepaal watter besproeiingsoplossings u produktiwiteit en wins die beste kan verbeter.

Kontak handelaar

Kyk ons aanbevole hulpbronne.

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

Spilpunt besproeiing teenoor drupbesproeiing: wat is die verskil en watter metode moet jy gebruik?

08 Mei 2020

Deur die eeue is verskillende metodes van besproeiing ontwikkel deur boere om te voldoen aan die unieke behoeftes van hulle lande. Daar is egter twee leidende metodes, naamlik drupbesproeiing en spilpunt besproeiing.

Read more »

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

Top 3 voordele van die gebruik van beheerpanele op jou spilpunte

08 Mei 2020

Die tradisionele benadering tot boerdery is al vir eeue lank die status quo. Boere sou moes staatmaak op visuele inspeksies om te weet presies wat aan die gang is in hulle lande en die bestuur van spilpunte het baie arbeid vereis.

Read more »

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

Center Pivot Irrigation Helps New Zealand Grower Improve Sustainability

07 Feb. 2020

A love of the land and the ability to be his own boss led New Zealander Gary Wilson to a life of farming.

Read more »